Piaggio P.166

Piaggio P.166
Tipe Veeldoelige vliegtuig
Vervaardiger Piaggio Aero
Nooiensvlug 26 November 1957
Aantal gebou 154
Ontwikkel van Piaggio P.136

Die Piaggio P.166 is tweemotorige veeldoelige vliegtuig wat aangedryf word deur twee turboskroefmotore in die stootkonfigurasie. Die vliegtuig is ontwikkel deur die Italiaanse vervaardiger Piaggio Aero. Die vliegtuig model naam is die Portofino. In Suid-Afrika is die vliegtuig deur die Suid-Afrikaanse Lugmag gebruik waar dit bekend staan as die Albatross.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search